Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olea Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olea Cottage is 'n privaat en pragtig ingerigte kothuis in 'n pragtige omgewing in die skilderagtige Klaasvoogdsvallei naby Robertson. Die uitgebreide boonste dek en houtvuur-bubbelbad op die onderste dek moedig buitelewe aan en vertoon die beste wat die natuur kan bied.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank maak die perfekte ontbythoekie en die sitkamer het ekstra sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Olea Cottage het ook 'n privaat houtvuur-bubbelbad.

Gaste kan die staptogte op die plaas geniet of 'n duik in die gemeenskaplike swembad geniet. Doendinge op die plaas sluit veldboogskiet met 'n pyl en boog in en daar is ook holistiese masseerbehandelings beskikbaar. Albei kan direk by die gasheer bespreek word. Die plaas is ideaal geleë binne 'n kort entjie se ry vanaf vele wonderlike besienswaardighede en doendinge in Robertson.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Olea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb6a91eccf14f1236b7e423db42a03f8998023f33a47ab32e55dac14491f46ba67cb7e9d70df5d4b70b88898b47dc61ab19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.775715641863 19.982635239425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang