Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olijvenhuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf, ideaal geskik vir 'n gesin en maak 'n wonderlike oornagplek wanneer jy reis.

Die 2 kothuise, omring deur 'n olyfboomboord, is volledig toegerus en bied gerieflike verblyf vir 6 persone op 'n slag. Die ruim gesinskamer beskik oor 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n klerekas, 'n haardroër, 'n waaier, elektriese komberse, 'n verwarmer, wit linne en handdoeke. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, sowel as 'n dagbed en 'n enkelbed vir 2 ekstra gaste. Daar is 'n TV met DStv-kanale vir gaste se vermaak asook 'n lugversorger en waaier.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, koffie-
en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n binnebraai wat ook in die winter as 'n kaggel gebruik kan word. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 persone.

Daar is 'n buitelugvermaakarea met 'n Boma en sitplek vir 10 persone. Daar is ook 'n groot buitebraai. Braairoosters word voorsien en potjiekos-potte is te huur.

Aan die kant van die huis is daar 'n onderdakparkeerplek, en daar is oorgenoeg oop parkeerplek vir ander voertuie.

Olijvenhuis het panoramiese uitsigte oor die reusagtige Muweveldberg wat eens die tuiste van die San-mense was. Gaste kan ook snags sterrekyk in die skoon lug.

In die dorpie Beaufort-Wes kan gaste die Chris Barnard-museum besoek en ook al die historiese geboue wat die dorp bied, bewonder. Donkiekarritte kan op versoek gereël word, en daar is talle winkels en restaurante wat gaste kan besoek.

Die omliggende plase bied unieke ekotoerisme-liggings met talle stap-, fietsry- en 4x4-roetes. Die Karoo Nasionale Park, net buite die dorp, bied wildritte en die geleentheid om 'n groot verskeidenheid wild te sien. Hierdie park is ook 'n reddingsentrum vir die bedreigde Swartrenoster.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Karen V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het die rustige atmosfeer baie geniet. Ons sal vir seker weer en weer gaan bly. Ons het onverwags nog familie gaan wys waar ons tuis is en hulle o...
Sien meer
Apr 2024
Hanlea M
Gesin met tieners
5.0
'n Besonderse plaaservaring. Ons het baie lekker gebly, dis 'n huis met ouwereldse sjarme, die sementvloere, rietplafon en meubels dra by tot 'n ware ...
Sien meer
Mrt 2024
Leana J
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome stay will definitely stay there again. Awesome stay, clean, quiet, safe and private. The children had enough safe space to play...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Adriaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Oasis buite die dorp. Hierdie was regtig 'n "stunning" plekkie om in te kon bly. Jy is ver genoeg buite die dorp dat die klanke van die 24 uur-winkels...
Sien meer
Jan 2024
Kobus & Molly L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was gerieflik oop en is goed ontvang. Rustige plaasatmosfeer. Ja, lekker gebly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wouter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 245

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olijvenhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMwM2U1LTAzNzUtNDg0Yy05YWQ4LTM0NDhkYTBiYjFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 245 5 1 5 Hopewell Road Suid-Lemoenfontein 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.341833333333 22.631297222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang