Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Bumble

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rodney H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful, quiet and tranquil. It was nice and quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende ligging, baie mooi plek, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Janine was vriendelik en behulpsaam. Alles was reg, skoon en netjies. Dis 'n baie oulike plek en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dis 'n absolute rus vir 'n mens se siel. Skoon, netjies en elke behoefte voorsien. Janine was so vriendelik en behulpsaam! Sy het selfs 'n Kersboompie vir ons gaan koop en heerlike piesangbrood! Ons het dit baie geniet daar. Dit was fantasties! Sal dit beslis aanbeveel! Ons is volgende Desember weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Hoogs aanbeveel. Fantasties. Perfek met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons en die kinders het al die fasiliteite op die plot baie geniet. Vriendelike diens, pragtige uitsig en 'n rustiger atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik. Heerlike verblyf, pragtige uitsig en die kinders het die diere geniet! Dankie vir die lekker piesangbrood bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Dit was vir ons 'n voorreg om in hierdie pragtige plek te kon bly. Baie skoon en netjies. Lekker plaasatmosfeer. Het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was uitstekende verblyf vir ons behoeftes. Uitstekende moderne geriewe wat my verwagting oortref het, met 'n bederf vir ons twee. Pragtige uitsig soos die foto's weerspieël in 'n stil area. 'n Juweel in Dullstroom. Ons het baie lekker gebly en ek sal dit beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Jaarlikse terugkeer punt. Rustig, familie vriendelik, gasvrou dra jou gerief en genot op die hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie nice plekkie om heen te gaan vir 'n naweek se wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f4f3f8056bd40c26130d53716211f9996664934c7a5df3b607fe1dab74c0dfa7fab40d06d57a77660b64ba712088648ce56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 Portion 59 Grootsuikerboschkop 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.410733803652 30.102759432885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang