Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amberlaan 17, Vermont, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Olive Cottage in Vermont geniet 'n lieflike berguitsig en is 'n ruim selfsorgkothuis vir 4 mense in Vermont.

Die afgesonderde kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die ander het 'n koninggrootte-bed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Gaste kan gebruik maak van 'n privaat swembad en 'n braai-lapa, en veilige parkeerplek word voorsien.

Olive Cottage is 1,8 km se ry vanaf Vermont Tidal Pool, Breakfast Bay Beach en Davies Pool geleë. Gaste kan die Vermont-soutpan besoek wat deur fynbos beskerm word en die tuiste is van 'n groot bevolking van flaminke, ystervarke, wildsbokke, en meer. Vermont is net 8 km vanaf Hermanus wat 'n verskeidenheid doendinge bied, asook walviskyk tussen Julie tot Oktober.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gary & Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Amberlaan 17, Vermont, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amberlaan 17, Vermont, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e960454ae638a3ba28498c0b1e68f0c9221cfc224c9d4f872e9ea4b017de3e614f4a63639e51be622d8a73de077b299bb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 17 Amber Avenue Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4142317 19.1527705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang