Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Room

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Theo O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very nice and quiet. Lovely place. Enjoyed our stay. Quiet and peaceful. Host was very friendly and helpful. Accommodated us in a bigger room at the same cost to accommodate my wheelchair. Definitely will recommend the accommodation to family & friends. Value for your money for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende waarde vir geld. Dankie, ons het baie lekker gebly! Dit was netjies, veilig met alles wat nodig was. Jou gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldoreen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf en super vriendelike gasvrou. Ons bly altyd baie lekker by Olive Room. Marianne is baie gasvry en behulpsaam. Ons geniet die stilte en rustigheid van die tuin. Die kamer was baie gerieflik en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjies. Baie lekker en skoon met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker tuis geboek, lekker geswem en gebraai daar. Ons het baie lekker gebly. Veral die swembad is 'n heerlike lafenis in Durban se hitte. Sou net 'n air conditioner waardeer het vir die hitte. Dit is ondraaglik vir ons wat van die binneland af kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michal V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2024

Lekker. Baie lekker. Gasvry en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
Olive Room
Ons is bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop om jou weer in die toekoms te huisves.

Jp J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Lovely place to stay for a night or two. Neat and clean accommodation, great value for money. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Narina R
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

It was fine. It was okay, the room was hot but the fan did help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Absoluut waarde vir geld, baie netjies, rustig en naby genoeg aan groot sentra sonder om rustigheid in te boet. Die Olive Room is alles wat geadverteer word, baie netjies, rustig en ruim. In 'n stiller area geleë maar naby genoeg aan die groter sentra sonder om opgesaalcte wees met die besige lewe en lawaai van die middestad ens. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra K
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2023

Gerieflike blyplek. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54b0d56f0acc2b68b590cd8976f05dc7ec2164fbdc7e8e1b8b9a4acc0c54dac0387f4ef01d9f8aed16078cfebda02bd5b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 John Geekie Road Glenmore 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.879421 30.974456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang