Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry.

Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stort. Kamers is beskikbaar met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, strykyster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die suites het antieke en eklektiese meubels met 'n privaat ingang wat na 'n sonnige patio lei.

Groot vensters bied 'n uitsig oor die privaat subtropiese tuin met menige inheemse voëls. Daar is 'n braai-area en 'n swembad in die tuin. Parkeerplek is op die perseel agter geslote hekke beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Theo O
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and quiet. Lovely place. Enjoyed our stay. Quiet and peaceful. Host was very friendly and helpful. Accommodated us in a bigge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Dawid B
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Dankie, ons het baie lekker gebly! Dit was netjies, veilig met alles wat nodig was. Jou gasvryheid was fantasties.
Jun 2024
Eldoreen E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf en super vriendelike gasvrou. Ons bly altyd baie lekker by Olive Room. Marianne is baie gasvry en behulpsaam. Ons geniet die stilt...
Sien meer
Mrt 2024
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie lekker en skoon met al die nodige geriewe.
Jan 2024
Elza E
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker tuis geboek, lekker geswem en gebraai daar. Ons het baie lekker gebly. Veral die swembad is 'n heerlike lafenis in Durban se hitte. Sou net 'n ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Olive Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54b0d56f0acc2b68b590cd8976f05dc7ec2164fbdc7e8e1b8b9a4acc0c54dac0387f4ef01d9f8aed16078cfebda02bd5b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 John Geekie Road Glenmore 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.879421 30.974456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang