Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Stone Farm - Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Stone Farm - Farm Cottage is 'n selfsorgkothuis op Olive Stone Farm and Cottages, saam met 2 ander kothuise, in Montagu in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende en stil wegbreek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buitestort, braaigeriewe, 'n privaat plonspoel, houtvuurwarmbad en veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is naby die winkels en restaurante in die dorp, asook verskeie wynplase.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Olive Stone Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf767a7c61f8be312f78573825172726a1996d69d32eb17a6c58738a492401dae4a00a8f6cc8830381a2302feab1e316d778b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2) Church Street Olive Stone Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7911586 20.1201839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang