Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Olyfboomlaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Tree Cottage is 'n pragtige kothuis in 'n stil veilige plattelandse landgoed, sowat 2 km vanaf Hermanus se sentrum geleë en is ideaal vir gaste wat die pragtige dorpie Hermanus wil verken.

Dié kothuis het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n ruim slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien asook ekstra warm komberse.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omskakelaar vir TV-kyk tydens beurtkrag.

Die kothuis beskik oor 'n privaat patio met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die voëls hoor tjirp. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van 2 restaurante af, asook naby bosfietsryroetes. Die begin van die wynroete deur die pragtige Hemel- en Aardevallei is net 'n entjie se ry weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Derick S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi en baie rustige atmosfeer. Worth every cent. Pragtige plek met 'n rustige atmosfeer.
Apr 2024
Ian P
Saam met lewensmaat
5.0
It was an awesome break! The stay was most enjoyable, the hosts were attentive and the location was spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Madelief M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig in 'n lieflike omgewing. Lieflike kothuis in 'n rustige omgewing. Alles wat mens nodig het om behoorlik te rus. Binne stapafstand van '...
Sien meer
Apr 2024
Shireen H
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Such a beautiful cottage. We had a beautiful weekend. Will definitely recommend if you're looking for something secluded and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Anita B
5.0
Ruim, gemaklik, vreedsaam en die mooiste boom wat lieflike energie uitstraal. Baie lekker gebly dankie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Glenfruin Meadows 13, Olyfboomlaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Olyfboomlaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c03e936ce5be5fadeb0138ef551ca835dff505e88671e834f75820da535a52e73cd8d4dd77d8cecedc0f099cc77aa984a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 13 Glenfruin Meadows Olive Tree Lane 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.408877668267 19.197937626068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang