Olive Tree House Apartments
Beskrywing
Dié woonstel het sy eie ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n groot stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, oondjie, toebroodjiemasjien en broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv-kanale. Gaste word ook aangebied met gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is 'n sitarea buite en gaste kan van die swembad en tuin gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het sy eie ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, oondjie, toebroodjiemasjien en broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv-kanale. Gaste word ook aangebied met gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is 'n sitarea buite en gaste kan van die swembad en tuin gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Riverton-weg 48, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang