Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree House Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Olive Tree House Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marina L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Stil, netjies, pragtige tuin en wonderlike gasvrou.

Die gasvryheid was net die beste. Dis 'n baie stil omgewing en naby aan baie van die toeriste-aantreklikhede. Die plekkie is perfek vir 'n paartjie vir 'n wegbreek. Ons sal beslis weer terug wees.

Joy C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy C

Great garden flat, relaxed, chilled and comfortable, perfect!

Stay was lovely. The flatlet had everything we needed. The garden was outside, so you feel like you can truly relax. The hosts were amazing, very helpful and accommodating! The place didn't have load shedding and had WiFi, so it was perfect. It is split level, but the place is amazing with a great pool to boot! Having two rooms really made a difference!

Nyasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyasha M

Peaceful stay.

Olive Tree House Apartments is a peaceful haven. It is close to everything. You can catch the Jammie Shuttle to UCT, and on the way, pass by some grocery shops. It is an easy ride to the Waterfront and the airport. Pictures do not capture the beauty of the apartment and garden adequately.

Olive Tree House Apartments se terugvoer

Thank you for those lovely words.
It was a pleasure to host you.
We would welcome you back anytime

Olive Tree House Apartments
Edmarie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmarie R

Baie stil omgewing met tuin en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Baie sentraal geleë en veilg.

Daar is 'n tranquility wat baie waardevol is om net te ontspan.

Olive Tree House Apartments se terugvoer

Thank you for choosing our accommodation.
It was a pleasure to host you.
You were wonderful guests and we hope to see you again.

Olive Tree House Apartments
Wendy Shabalala S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Shabalala S

Peaceful, surrounded by nature, a pleasant place to stay. Welcoming tea and coffee available, felt as if was my second home.

The owner was excellent, very loving, caring. Friendly family. All required for self-catering available in order, in excellent condition. All needed gadgets available (as if we were in our own home).

Olive Tree House Apartments se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us.
It was a pleasure to meet you

Olive Tree House Apartments
Landi C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Landi C

Baie gerieflik en in stil area.

Sal weer daar oornag. Fasiliteite is netjies, skoon en baie gerieflik in gerig. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kan Olive Tree House Apartments aanbeveel!

Marthinus B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B

Oor die algemeen aangename verblyf. Rustige atmosfeer. Vriendelike en bedagsame gasheer.

Aparte leefarea is voordelig en gerieflik. Slegs jammer dat vloer nie enkelvlak is nie.

Mike D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Dit is 'n juweel van 'n plek!

Lieflik, privaat, veilig en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is weggesteek in die tuin en die area is baie stil. Perfek vir twee en binne tref afstand van meeste van Kaapstad se afleidings. Die parkering was velig maar dalk 'n bietjie knap vir groter voertuie. Sal beslis weer daar bly!

Ramona S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona S

Lovely clean happy helpful hosts.

We stayed at the Olive Tree Flat for 3 weeks and our hosts were amazing. Helpful friendly people. We were sad to leave.

Ellie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C

Southern Suburbs central location.

Very centrally located to schools and Red Cross Children's hospital.

Adri P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri P

Baie rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf!

Olive Tree House Apartments se terugvoer

Thank you for choosing us.
It was a pleasure to have you here.
Hope the tournament wen well.
Cheers
Alex

Olive Tree House Apartments
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Riverton-weg 48, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e2ff77bf26297841c389e74205f67910bbcbc17da100f461b387c5d3f53e04901b4619beed46247a22dc18597803c7dd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 48 Riverton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.961761493063 18.485097152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang