Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree House Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stil, netjies, pragtige tuin en wonderlike gasvrou. Die gasvryheid was net die beste. Dis 'n baie stil omgewing en naby aan baie van die toeriste-aantreklikhede. Die plekkie is perfek vir 'n paartjie vir 'n wegbreek. Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great garden flat, relaxed, chilled and comfortable, perfect! Stay was lovely. The flatlet had everything we needed. The garden was outside, so you feel like you can truly relax. The hosts were amazing, very helpful and accommodating! The place didn't have load shedding and had WiFi, so it was perfect. It is split level, but the place is amazing with a great pool to boot! Having two rooms really made a difference!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nyasha M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Peaceful stay. Olive Tree House Apartments is a peaceful haven. It is close to everything. You can catch the Jammie Shuttle to UCT, and on the way, pass by some grocery shops. It is an easy ride to the Waterfront and the airport. Pictures do not capture the beauty of the apartment and garden adequately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Olive Tree House Apartments
Thank you for those lovely words. It was a pleasure to host you. We would welcome you back anytime

Edmarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie stil omgewing met tuin en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Baie sentraal geleë en veilg. Daar is 'n tranquility wat baie waardevol is om net te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Olive Tree House Apartments
Thank you for choosing our accommodation. It was a pleasure to host you. You were wonderful guests and we hope to see you again.

Wendy Shabalala S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Peaceful, surrounded by nature, a pleasant place to stay. Welcoming tea and coffee available, felt as if was my second home. The owner was excellent, very loving, caring. Friendly family. All required for self-catering available in order, in excellent condition. All needed gadgets available (as if we were in our own home).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Olive Tree House Apartments
Thank you for choosing to stay with us. It was a pleasure to meet you

Landi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Baie gerieflik en in stil area. Sal weer daar oornag. Fasiliteite is netjies, skoon en baie gerieflik in gerig. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kan Olive Tree House Apartments aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Oor die algemeen aangename verblyf. Rustige atmosfeer. Vriendelike en bedagsame gasheer. Aparte leefarea is voordelig en gerieflik. Slegs jammer dat vloer nie enkelvlak is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit is 'n juweel van 'n plek! Lieflik, privaat, veilig en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is weggesteek in die tuin en die area is baie stil. Perfek vir twee en binne tref afstand van meeste van Kaapstad se afleidings. Die parkering was velig maar dalk 'n bietjie knap vir groter voertuie. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramona S
Lang verblyf
5.0
Jun 2022

Lovely clean happy helpful hosts. We stayed at the Olive Tree Flat for 3 weeks and our hosts were amazing. Helpful friendly people. We were sad to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellie C
Lang verblyf
4.4
Mei 2022

Southern Suburbs central location. Very centrally located to schools and Red Cross Children's hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Riverton-weg 48, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e2ff77bf26297841c389e74205f67910bbcbc17da100f461b387c5d3f53e04901b4619beed46247a22dc18597803c7dd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 48 Riverton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.961761493063 18.485097152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang