Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree House Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Riverton-weg 48, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Tree House Apartments bied bekoorlike eenhede op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Hierdie eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike ruimte naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Verblyf by Olive Tree House Apartments bestaan uit 2 woonstelle wat uniek en smaakvol versier is. Elke woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel, 'n toebroodjiemaker en 'n wasbak om skottelgoed in te was.

Woonstel 1 het 'n aparte kombuis en en suite-badkamer. Woonstel 2 het benewens die slaapkamer, 'n sitkamer en eetkamer met 'n kombuisie-area.

Elke woonstel het ook geriewe soos 'n TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi, 'n strykyster, 'n haardroër en 'n waaier. Wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste is welkom om van die braai-area en swembad op die perseel gebruik te maak.

Olive Tree House Apartments is binne 10 minute se ry vanaf die Universiteit van Kaapstad, Rooi Kruis-hospitaal, Nuweland-krieket- en rugbystadions, Cavendish Square Winkelsentrum, Kirstenbosch-tuine en vele ander besienswaardighede geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Olive Tree House Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Riverton-weg 48, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree House Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Riverton-weg 48, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e2ff77bf26297841c389e74205f67910bbcbc17da100f461b387c5d3f53e04901b4619beed46247a22dc18597803c7dd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 48 Riverton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.961761493063 18.485097152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang