Omarunga Epupa-Falls Campsite
Beskrywing
Daar is 10 kampterreine en elk het 'n vuurput, 'n kraan en 'n lig. Die ablusiegeriewe het 'n rietdak en daar is ook 'n opwaskamer en 'n groot wasbak. Die kragproppe is beperk en is net op sekere tye van die dag beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
Prys sluit in
Tariewe geld vir selfsorg en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Daar is verskeie uitstappies wat gaste kan bespreek teen 'n ekstra koste. Neem asb. kennis dat die pad van Okongwati af in 'n slegte toestand is en 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte is nodig.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 100 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omarunga Kampterrein, Epupaval, Okongwati, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang