Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ombo Rest Campsite

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeerplek
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Die Ombo Restaurant is oop gedurende weeksdae van 07:30 tot 17:00 en naweke van 08:00 tot 14:00. Aandete word op versoek bedien.
B&B en aandete of B&B-tariewe is op versoek beskikbaar.
Geen musiek of klappers word toegelaat nie aangesien daar diere is.
Moenie rommel strooi nie.
Gaste mag nie in die swembad drink of eet nie.
Die volstruis-en-krokodiltoer is beskikbaar teen R40 per persoon.
Die Plaaswinkel verkoop vuurmaakhout, ys, braaipakke, biltong en droewors, gerookte vleis en ander tuisgemaakte produkte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R396
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R396
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Hochfeld-weg, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef467c9c0612c6e3e02c3103002daa81861d8ee3237ab5e5bca4e35041e9c467665374e092c45f77eaeffa864856dce5da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R396 per nag, vir 2 mense Plot 56 Hochfeld Road Okahandja 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.892827122623 16.907415021013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang