Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ombo Rest Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Hochfeld-weg, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Vanaf R396 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ombo Rest Campsite is ongeveer 12 km noord van Okahandja op die Hochfeldpad geleë. Hierdie unieke omgewing is die tuiste van 'n verskeidenheid dier- en voëlspesies wat almal by die watergat gesien kan word. Ombo Rest Campsite bied die ideale oornagplek vir gesinne in 'n kindervriendelike omgewing.

Die kampeer- en karavaanterrein het warm storte, kragpunte en 'n groot braai-area met skadu en gras.

Gaste wat kampeer deel ablusiegeriewe met gaste in die rugsakreisigerkamers. Hulle kan ook die kampeerplek se braai-area sowel as die gemeenskaplike swembad gebruik.

Die Ombo Restaurant op die perseel het 'n a la carte-spyskaart met vleisgeregte, vegetariese disse, verskeie slaaie, seekos en vir die Namibiese smaak, volstruisvleis en eiers. Daar is ook krokodilvleis, Omajovas en varsgebakte koek.

Ombo Ruskamp se plaasstalletjie verskaf braaipakke, vuurmaakhout, ys, koeldrank en tuisgemaakte produkte soos biltong, droëwors, gerookte vleis, heuning, konfyte en 'n verskeidenheid sappe. Daar is ook 'n aandenkingswinkel.

'n Volstruis-en-krokodiltoer word daagliks aangebied, waartydens gaste aan die volstruise sal kan vat en voer. Wilde diere kan direk vanaf al die bungalows en restaurant na die watergat besigtig word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Ires Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 56 Hochfeld-weg, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R396
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R396
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Hochfeld-weg, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef467c9c0612c6e3e02c3103002daa81861d8ee3237ab5e5bca4e35041e9c467665374e092c45f77eaeffa864856dce5da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R396 per nag, vir 2 mense Plot 56 Hochfeld Road Okahandja 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.892827122623 16.907415021013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem