Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip Tuinwoonstel

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Etresia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik ontspanne. So mooi plek, naby see en restaurant in Hermanus. Baie vriendelike gasvrou. Was verras met mooi plek vir die prys. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Voëlklip Tuinwoonstel
Dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Karina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Vriendelikheid en voel lekker welkom. So mooi en oulike gastehuis. Sal weer by julle gebruik in gastehuis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Clean, comfortable bed. The flat was nice and clean, and the bed and bedding were comfortable. Kitchen ok but basic. The bathroom is across the back yard which isn't great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Teleurgesteld. Badkamer klein en buite die eenheid. Foto's misleidend, kon glad nie sien dat die eenheid agter die huis is nie. En dat jy glad nie die see kan sien nie. Blindings is stukkend. Skuifdeur by kombuis werk nie 100% nie, kan nie sluit elke keer nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Leana
Voëlklip Tuinwoonstel
Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal dadelik aandag gee aan die blindings en deur wat foutief was. Dat die badkamer buite die eenheid gelee is, word wel aangedui op die webtuiste. Die fotos met uitsig oor die see is van Omega Selfsorg huis en nie van Omega woonstel nie.

Theresa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gasvryheid en netheid, waardeer die rustigheid. Baie goeie diens ontvang en inligting oor toeiste-aantreklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Jongh B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Baie goeie waarde in Voëlklip. Ons het baie lekker gebly, die plek was meer as groot genoeg, goed ingerig en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
Kort verblyf
4.4
Apr 2022

Comfy, homely, great loadshedding set up. We thoroughly enjoyed our stay. The house has everything that is needed and more. from kitchen stuff, to adapters, to soap, kitchen towel etc. Pet friendly and family friendly, we had a great time!.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leana
Voëlklip Tuinwoonstel
Thanks Megan for the nice review. Glad that you enjoy your stay. Hope we can host you in the future.

Andeli B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Goeie ligging en netjies. Ons het dit vreeslik geniet om daar te bly, die huis is lieflik met lekker kuier areas en 'n mooi uitsig van die see en berg. Alles wat nodig was is daar. Baie dankie aan Leana vir haar gasvryheid, ons kan nie wag om weer te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Voëlklip Tuinwoonstel
Dankie vir die mooi resensie. Julle was voorwaar gaste met klas en sal julle graag weer by Omega wil ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 116, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64bb8e71a14126fc4b48932cc79b99568ced48bf884a3f9b78522c69319d3b086645c1103f56183c5d95e239c83c67aa98a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 116 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.407034536629 19.281535512013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang