Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip Tuinwoonstel

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Voëlklip Tuinwoonstel
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Etresia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia H

Heerlik ontspanne.

So mooi plek, naby see en restaurant in Hermanus. Baie vriendelike gasvrou. Was verras met mooi plek vir die prys. Baie dankie.

Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Voëlklip Tuinwoonstel
Karina B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B

Vriendelikheid en voel lekker welkom.

So mooi en oulike gastehuis. Sal weer by julle gebruik in gastehuis. Baie dankie.

Kathryn A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathryn A

Clean, comfortable bed.

The flat was nice and clean, and the bed and bedding were comfortable. Kitchen ok but basic. The bathroom is across the back yard which isn't great.

Christo D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo D

Teleurgesteld. Badkamer klein en buite die eenheid.

Foto's misleidend, kon glad nie sien dat die eenheid agter die huis is nie. En dat jy glad nie die see kan sien nie. Blindings is stukkend. Skuifdeur by kombuis werk nie 100% nie, kan nie sluit elke keer nie.

Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal dadelik aandag gee aan die blindings en deur wat foutief was. Dat die badkamer buite die eenheid gelee is, word wel aangedui op die webtuiste. Die fotos met uitsig oor die see is van Omega Selfsorg huis en nie van Omega woonstel nie.

Voëlklip Tuinwoonstel
Theresa K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K

Gasvryheid en netheid, waardeer die rustigheid.

Baie goeie diens ontvang en inligting oor toeiste-aantreklikhede.

De Jongh B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Jongh B

Baie goeie waarde in Voëlklip.

Ons het baie lekker gebly, die plek was meer as groot genoeg, goed ingerig en sentraal geleë.

Megan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan B

Comfy, homely, great loadshedding set up.

We thoroughly enjoyed our stay. The house has everything that is needed and more. from kitchen stuff, to adapters, to soap, kitchen towel etc. Pet friendly and family friendly, we had a great time!.

Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer

Thanks Megan for the nice review. Glad that you enjoy your stay. Hope we can host you in the future.

Voëlklip Tuinwoonstel
Andeli B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andeli B

Goeie ligging en netjies.

Ons het dit vreeslik geniet om daar te bly, die huis is lieflik met lekker kuier areas en 'n mooi uitsig van die see en berg. Alles wat nodig was is daar. Baie dankie aan Leana vir haar gasvryheid, ons kan nie wag om weer te kom nie!

Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Julle was voorwaar gaste met klas en sal julle graag weer by Omega wil ontvang.

Voëlklip Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 116, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64bb8e71a14126fc4b48932cc79b99568ced48bf884a3f9b78522c69319d3b086645c1103f56183c5d95e239c83c67aa98a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 116 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.407034536629 19.281535512013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang