Voëlklip Tuinwoonstel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Etresia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Karina B - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelikheid en voel lekker welkom.
Kathryn A - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable bed.
Christo D - Sep 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld. Badkamer klein en buite die eenheid.
Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal dadelik aandag gee aan die blindings en deur wat foutief was. Dat die badkamer buite die eenheid gelee is, word wel aangedui op die webtuiste. Die fotos met uitsig oor die see is van Omega Selfsorg huis en nie van Omega woonstel nie.
Theresa K - Nov 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en netheid, waardeer die rustigheid.
De Jongh B - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde in Voëlklip.
Megan B - Apr 2022
Algehele gradering
Comfy, homely, great loadshedding set up.
Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer
Thanks Megan for the nice review. Glad that you enjoy your stay. Hope we can host you in the future.
Andeli B - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en netjies.
Voëlklip Tuinwoonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Julle was voorwaar gaste met klas en sal julle graag weer by Omega wil ontvang.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7de Straat 116, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang