Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Penny D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Yzerfontein gem, safe and secure Marilyn Monroe themed with spectacular views. Beautiful Marilyn Monroe themed accommodation with spectacular views of the ocean. Gracious host, friendly and helpful. Lovely outdoor sitting area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Wow. Wat 'n plek. Ons het 1 eenheid bespreek en ons kinders die ander. Die mooiste uitsig met direkte toegang tot die strand. Die eenhede is goed toegerus en baie ruim. Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie dat julle vir ons gekies het om te kom kuier in die Weskaap. Baie dankie vir die mooi resensie.

Ben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Baie mooi en gerieflik. Om uit te loop na die strand is heerlik. Baie dankie, Delia, vir die gasvryheid. Ons kan beslis On the Beach met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie dat julle On The Beach gekies het vir julle blomme kyk toer. Ons waardeer die mooi woorde. Kom kuier gerus weer. Groete

Velma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Heerlike paar dae se wegbreek in die mooie Weskus. Wonderlike gasvrou met 'n omgee hart. So 'n goed uitgelegte eenheid met hope pakplek vir al die klein goedjies. Die uitsig is asemrowend mooi met kwikkies wat gereeld op die stoep kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg en is bly dat julle ons eenheid geniet het.

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beveel dit beslis aan. Luuks en baie gerieflik. Delia is baie vriendelik en behulpsaam. Mooiste uitsig. Sal beslis weer daar wil slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Ilsriƫr J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderlike wegbreek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Dankie dat julle On the Beach gekies het vir 'n wegbreek.

Jurgens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel. Dankie, vir jou gasvryheid en 'n wonderlike naweek by On the Beach. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier gerus weer.

Ilse K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absoluut perfekte plek! Skoon, gesellig en perfek geleƫ! Ons gaan verseker weer. Absoluut perfekte plek! Skoon, gesellig en perfek geleƫ! Ons gaan verseker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die mooi resensie, Ilse Kriek. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.

Carien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier en kan so lekker vĆŖr stap op die strand. Pragtige dorpie. Baie mooi en netjiese plek met alles wat jy nodig het. Pragtige tuin voor die stoep. Delia, die gasvrou, is baie gaaf en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om te weet as ons gaste hul verblyf by On the Beach geniet het. Kom kuier gerus weer.

Jackie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stunning. The accommodation was perfect. Will definitely use again if we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Thank you so much for taking the time to review us, Jackie Ferreira. It was a pleasure to have you as guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMPynOnSt7pCiVX6bELsowD4iZVQ9KiyMnP49qKDVCO1gQPwJNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 64 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3553116 18.1543842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang