Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Beach bied verblyf op Yzerfontein se strandfront waar gaste 'n privaat paadjie tot by die strand het. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle op die grondverdieping.

Die Seabreeze-woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is ten volle toegerus en daar is 'n enkelbed in die sitarea en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig.

Die Marilyn-woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Dit is 'n oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en die eenheid het 'n TV met volledige DStv. Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakstoep en braaigeriewe is beskikbaar. WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.

Yzerfontein het verskeie restaurante, koffiewinkels en aktiwiteite soos hengel, branderplankry, waterski, bootvaarte, sandplankry en staproetes. Gaste kan die Dasseneiland-vuurtoring, die !Khwa ttu San Erfenissentrum of die natuurreservate in die omtrek besoek. DiƩ reservate is oortrek van veldblomme in blommetyd.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Penny D
Saam met lewensmaat
5.0
Yzerfontein gem, safe and secure Marilyn Monroe themed with spectacular views. Beautiful Marilyn Monroe themed accommodation with spect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Beatrice W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wow. Wat 'n plek. Ons het 1 eenheid bespreek en ons kinders die ander. Die mooiste uitsig met direkte toegang tot die strand. Die eenhede ...
Sien meer
Sep 2024
Ben K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Baie mooi en gerieflik. Om uit te loop na die strand is heerlik. Baie dankie, Delia, vir die gasvryheid. Ons kan beslis On the Beach me...
Sien meer
Sep 2024
Velma V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike paar dae se wegbreek in die mooie Weskus. Wonderlike gasvrou met 'n omgee hart. So 'n goed uitgelegte eenheid met hope pakplek vir al die ...
Sien meer
Aug 2024
Ina B
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel dit beslis aan. Luuks en baie gerieflik. Delia is baie vriendelik en behulpsaam. Mooiste uitsig. Sal beslis weer daar wil slaap.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Beach het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMPynOnSt7pCiVX6bELsowD4iZVQ9KiyMnP49qKDVCO1gQPwJNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 64 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3553116 18.1543842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang