Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

On The Beach at Strand

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

On The Beach at Strand is 'n selfsorg-eenheid wat net 50 m vanaf die Ryneveld-strand in Strand geleë is. Die eenheid is gerieflik ingerig is vir 6 gaste en bied praguitsigte oor die see.

Die bekoorlike woonstel beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 'n see-uitsig het, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet.

Die tweede badkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel met 'n uitsig oor die see geniet.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en WiFi waar gaste kan onstspan en die gedeeltelike see-uitsig geniet.

On The Beach het 'n hysbak en onderdakparkeerplek binne die kompleks. Daar is ook 'n gemeenskaplike tennisbaan, braaigeriewe, wasmasjiene en tuimeldroeërs wat gaste kan gebruik.

Op die strand kan gaste branderplankry, visvang, swem, walvis kyk of die sonsondergang op 'n bootvaart geniet. Die area het ook talle voetslaanpaaie en stap- en fietsryroetes. In Strand is daar verskeie restaurante, winkels, kafees, kroeë en besienswaardighede soos die Strand Waterworld & Fun Park, 'n putt-puttbaan en die Helderberg Wynroete wat gaste kan verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Doreen P
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! Beautiful place, has everything you need and more. When we visit again, we will use On the Beach again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Martjie M
Saam met vriende
5.0
N wonderlike fees! Uitstekende & goed toegeruste verblyf. Hele plek getuig van eienaar se omgee vir sy gaste!
Feb 2025
Elsabe R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Trevor het ons sommer baie welkom laat voel, selfs gehelp met ons bagasie. Die woonstel was baie netjies en rui...
Sien meer
Feb 2025
Sonnet V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig oor die see. Ons het heerlik gebly. Die woonstel is pragtig met 'n baie mooi uitsig oor die see. Alles wat jy nodig het, was daar en g...
Sien meer
Okt 2024
Chris M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is pragtig en alles wat jy benodig, is daar.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Beach at Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae9ce48ebd9b9f8baeffc70d35406c405da74d24509f51ed7240d9eaf8f7e6c6281de4ae1f50ad8ba59d6a899a5d54bdd11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 47 Beach Road Welgelegen Apartments 401 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.121068159352 18.830999006749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011