Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach at Strand

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit is pragtig en alles wat jy benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie vir die positiewe resensie. Heletta

Chantal S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Alles was skoon, kniekombersies vir die TV. Gaan kuier gerus daar! Fantasties! Om in 1 woord te beskryf. Die gasvrou antwoord baie vinnig as jy 'n navraag het. Daar was tot vars melk, handseep, koffie, tennisrakkette en 'n sambreel vir reëndae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie, Chantal, vir die positiewe terugvoering. Groete, Heletta

Urshula G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklike en rustige atmosfeer. Baie mooi en netjiese verblyf. Huis van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Groete Heletta

Wena V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Voel soos huis. Netjies woonstel met alles en meer wat jy nodig het. Dit kan dalk moeilik wees met klein kindertjies aangesien inwoners hier hou van absolute stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Dankie vir die positiewe terugvoering. Groete Heletta

Charlotte C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantasties. See uitsigte vanaf kamers en sitkamer pragtig. Sonsondergang pragtig. Ons het baie lekker gekuier by On the Beach. Plek baie skoon en ruim. Alles wat jy nodig het is daar. See-uitsig vanaf kamers en voorkamer is onbeskryflik pragtig. Heletta baie baie behulpsaam en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Dankie vir die positiewe terugvoering. Groete Heletta

Issabella G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie impressed Voel so homely, mooi skoon en als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Dankie vir die positiewe terugvoering. Groete Heletta

Yolande O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die lekkerste woonstel by die see. Ons was vriendelik ontvang en was aangenaam verras met ons gerieflike, ruim en skoon woonstel. Dit is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het, of jy nou vir 1 nag wil bly of vir 10. Ons sal vir seker weer hier wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rushida H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Best place we have been to in a while. The flat is beautifully done with the right amount of things perfectly in place. Gas stove cooking was perfect during load shedding. Backup light is supplied in each room. The flat was spotless when we arrived. It is super spacious with 3 full bedrooms, en-suite and a full bathroom. The living room view is just the best with a beautiful view of the beach. It would be such a privilege to enjoy this place in the summer. Frans was very welcoming,10 stars for him. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisseline H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie lekker rustig, goeie ligging en pragtige see-uitsigte. Rustig en veilige woonstel. Alles is binne stapafstand en die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie Chrissie, vir jou positiewe teugvoering. Jy is welkom om weer te kom bly in "On The Beach eenheid". Groete. Heletta

Marizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Onverbeterlik. Groot verrassing. Uitstekende waarde vir geld. Die beste! Wat 'n ongelooflike ervaring! Beste kwaliteit en super netjies. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Die beste uitsig denkbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae9ce48ebd9b9f8baeffc70d35406c405da74d24509f51ed7240d9eaf8f7e6c6281de4ae1f50ad8ba59d6a899a5d54bdd11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 47 Beach Road Welgelegen Apartments 401 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.121068159352 18.830999006749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang