On The Beach at Strand
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
On The Beach at Strand is 50 m vanaf die strand in Van Ryneveld, Strand, geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 mense en het pragtige see-uitsigte.
Die lieflike woonstel beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 see-uitsigte het, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet.
Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 'n dubbelbed. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en bad- en strandhanddoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word wat oor die see en strand uitkyk.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, asook WiFi, en 'n gedeeltelike uitsig oor die strand het.
On The Beach word met 'n hysbak bereik, en die kompleks bied onderdakparkeerplek en gemeenskaplike geriewe soos 'n tennisbaan, braaigeriewe en 'n wasarea met wasmasjiene en tuimeldroërs.
Die strand bied branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen, en die area bied voetslaan-, stap- en fietsryroetes. Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook besienswaardighede soos die Strand Waterworld & Fun Park, 'n putt-putt-baan, en gaste kan die Helderberg-wynroete verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reinhardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink On The Beach at Strand het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 47, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang