Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 46, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

On The Hill is 'n ruim vakansiehuis in St. Helenabaai net 'n paar minute se stap vanaf die strand en is ideaal vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het ook koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n see-uitsig. Die huis is op 'n perseel van 1,4 hektaar geleë en bied oorgenoeg privaatheid en ruimte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan ook 'n aparte eenslaapkamerwoonstel wat aan die seekant van die verblyf geleë is, bespreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vasco Da Gama-rylaan 46, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 46, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfe3db3f013deb6d943a1466735de369cea454ad54e448ce7716da6eeca102cc91cb1f7e952b841ed639b48bf2eb341cb540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 6) 46 Vasco Da Gama Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.7464527 17.995989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang