Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Hill Luxury Cabin

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde-vallei 535, Rugtevlei Berg-plaas Erfdeel 1, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On The Hill Luxury Cabin bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige sonkrag-cabin in die hartjie van die Hemel-en-Aarde-vallei. Die cabin word deur majestueuse berge en ongerepte natuur omring, spog met 'n asemrowende uitsig en is gemaak om 'n salige wegbreek buite die stadsgedruis te verseker.

Die cabin bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en verelose kussings word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike sitplek in.

Die cabin bied toegang tot 'n houtdek met 'n houtvuurwarmbad, hangmat, sonstoele en braaigeriewe. 

Die eko-vriendelike cabin maak slegs van sonkrag gebruik en 'n 4x4 word benodig om die cabin te bereik. Dit verseker algehele privaatheid en 'n kans om wild in die area teë te kom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ligging

  • Hemel-en-Aarde-vallei 535, Rugtevlei Berg-plaas Erfdeel 1, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde-vallei 535, Rugtevlei Berg-plaas Erfdeel 1, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae241e740619f4c59989f9507a0cfd6602c23a05da0f7a6bb2d9a0cce5386e754ea9f1df599cad95202bf022b8c5de612dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 535 Hemel En Aarde Valley Rugtevlei Berg Farm Portion 1 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.325648692834 19.430740518437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang