On The Rocks @ Southern Comfort
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franceslaan 1406, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 089R872 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On The Rocks @ Southern Comfort bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek met 'n gemeenskaplike swembad aan die Dolfynkus.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Alida Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 34
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Franceslaan 1406, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franceslaan 1406, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal