Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Rocks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 93, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

On The Rocks is 'n Mediterreense styl-dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat uitkyk oor Walkerbaai. Dié luukse huis is net 5 minute se ry van die middedorp af en bied toegang tot die kranspaadjie.

On The Rocks kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Op die eerste verdieping vind jy 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer. Die kamer lei na 'n groot balkon met asemrowende see-uitsigte. Op hierdie vlak is daar ook 'n groot sonnige sitarea met 'n groot kroegtoonbank wat ook na die balkon lei.

Op die grondvloer is daar 4 slaapkamers, 2 badkamers en die kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n ekstra enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, elektriese oond, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die pragtige eetkamer het sitplek vir 10. Die gemaklike TV-sitkamer en die eetarea maak albei oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels en braaigeriewe. Die huis het ook 'n groot swembad met 'n veiligheidsnet en 'n lieflike tuin.

Ondervloerse verhitting is beskikbaar in die leefareas. Die huis het 'n dubbelmotorhuis, met 'n pooltafel. Daar is ook baie ekstra parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 17

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Westcliff-weg 93, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 93, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42d638507b7bd6c6834241cc774242af5ede74238d94791eafc8b78e6025c313651f1d85c0b1a57d56ca1fae370223adf811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 250 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 93 Westcliff Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.42992 19.22602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang