Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaqua Bliss

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan-michael M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Extraordinary. Regtig great plek vir verblyf. Baie netjies en perfek ingerig. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jassie
Namaqua Bliss
Dankie meneer. Bly julle het lekker gekuier. Sien uit na die volgende een. Namaqua groete

Gert Wilhelm Els K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Briljant. Namaqua Bliss het ons verwagtinge heeltemal oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jassie
Namaqua Bliss
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het geniet. Namaqua groete.

Annalien C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Namaqua Bliss is die beste verblyf in die area! Dit is selfs beter as die meeste verblyf in die Kaap! Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jassie
Namaqua Bliss
Wow, dankie vir die mooi woorde. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Namaqua groete.

Karien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike, gasvrye eienaars. Sal die plekkie aanbeveel vir toekomstige besoekers. Baie lekker gebly in die pragtige plekkie. Baie mooi stylvol en volledig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jassie
Namaqua Bliss
Baie dankie. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Namaqua Groete.

Amelia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Namaqua Bliss was 'n regte tuiste op ons roete. Pragtige plek, netjies en alles wat nodig is! Gasvry ontvang deur Jassie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jassie
Namaqua Bliss
Baie dankie. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Namaqua groete.

Annette N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wat 'n fees! Wat 'n netjiese, skoon, goed ingerigte fees van 'n plekkie. Lekker grootskerm TV met Netflix en al die toebehore. Kombuis is nuut, stylvol en alles in die huis pas by mekaar wat mens luuks laat voel al is dit 'n klein selfsorg plekkie. Ons bly beslis weer daar. Soveel geriefliker en meer spasie en privaatheid as 'n gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jassie
Namaqua Bliss
Baie dankie. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Tonne seen vir julle.

Dylan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Peaceful. It was amazing and relaxing, definitely worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jassie
Namaqua Bliss
Dankie vir die terugvoer. Bly julle het geniet. Dis ook goed om te hoor alles was 5/5 en dat die 4 op Netheid 'n vingerfout was en dat alles "excellent" was. Seeninge vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jassie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 23, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d48ef2918c359f328a663d17835fb3b163465a2612494f9cd16f209ce62b599e935accc2cfb25ddebdfef9397a4f73c6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 23 Unie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.660133492077 17.900499231509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang