Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaqua Bliss

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jassie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Namaqua Bliss
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annalien C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien C

Ongelooflik.

Namaqua Bliss is die beste verblyf in die area! Dit is selfs beter as die meeste verblyf in die Kaap! Wens ons kon langer bly.

Namaqua Bliss se terugvoer

Wow, dankie vir die mooi woorde. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Namaqua groete.

Namaqua Bliss
Karien K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Vriendelike, gasvrye eienaars. Sal die plekkie aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Baie lekker gebly in die pragtige plekkie. Baie mooi stylvol en volledig ingerig.

Namaqua Bliss se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Namaqua Groete.

Namaqua Bliss
Amelia K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Namaqua Bliss was 'n regte tuiste op ons roete.

Pragtige plek, netjies en alles wat nodig is! Gasvry ontvang deur Jassie.

Namaqua Bliss se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Namaqua groete.

Namaqua Bliss
Annette N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Wat 'n fees!

Wat 'n netjiese, skoon, goed ingerigte fees van 'n plekkie. Lekker grootskerm TV met Netflix en al die toebehore. Kombuis is nuut, stylvol en alles in die huis pas by mekaar wat mens luuks laat voel al is dit 'n klein selfsorg plekkie. Ons bly beslis weer daar. Soveel geriefliker en meer spasie en privaatheid as 'n gastehuis.

Namaqua Bliss se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle te hê, bly julle het geniet. Tonne seen vir julle.

Namaqua Bliss
Dylan E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan E

Peaceful.

It was amazing and relaxing, definitely worth every penny.

Namaqua Bliss se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Bly julle het geniet. Dis ook goed om te hoor alles was 5/5 en dat die 4 op Netheid 'n vingerfout was en dat alles "excellent" was. Seeninge vir julle.

Namaqua Bliss
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 23, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d48ef2918c359f328a663d17835fb3b163465a2612494f9cd16f209ce62b599e935accc2cfb25ddebdfef9397a4f73c6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 23 Unie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.660133492077 17.900499231509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang