Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaqua Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 23, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Namaqua Bliss is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat in Namakwaland geleë is. Hierdie eenheid het sonpanele met 'n reserwewaterstelsel en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Annalien C
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Namaqua Bliss is die beste verblyf in die area! Dit is selfs beter as die meeste verblyf in die Kaap! Wens ons kon langer bly.
Sep 2024
Karien K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, gasvrye eienaars. Sal die plekkie aanbeveel vir toekomstige besoekers. Baie lekker gebly in die pragtige plekkie. Baie mooi stylvol en vo...
Sien meer
Aug 2024
Amelia K
Saam met vriende
5.0
Namaqua Bliss was 'n regte tuiste op ons roete. Pragtige plek, netjies en alles wat nodig is! Gasvry ontvang deur Jassie.
Aug 2024
Annette N
Gesin met klein kinders
5.0
Wat 'n fees! Wat 'n netjiese, skoon, goed ingerigte fees van 'n plekkie. Lekker grootskerm TV met Netflix en al die toebehore. Kombuis is nuut, stylvo...
Sien meer
Aug 2024
Dylan E
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. It was amazing and relaxing, definitely worth every penny.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jassie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Unie-straat 23, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namaqua Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 23, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d48ef2918c359f328a663d17835fb3b163465a2612494f9cd16f209ce62b599e935accc2cfb25ddebdfef9397a4f73c6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 23 Unie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.660133492077 17.900499231509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang