Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Once Upon a Tide

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Trudie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

So lekker gekuier, ons kom sommer weer en weer! Absoluut! Baie baie lekker gekuier. Plek is mooi en netjies en verhitte swembad 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boris C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Worthwhile and memorable. We had a great stay and the accommodation was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vega V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderful stay all you need on hand a home away from home! Wonderful - perfect location - spotless - lovely addition of indoor heated pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard N
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Easy living at the sea. Fantastic property. Very easy for living and well equipped. Great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Vreeslik lekker. Ons het baie lekker gebly. Dis mooi skoon, oop en ruim. Die onderdakswembad was 'n fees, veral toe die wind gewaai het. Kon die pret steeds voortduur. Debbie en Jopie is besonderse mense. Debbie het die ekstra myl gegaan om mens inlig te hou oor sommer net alles. Vreeslik lekker vakansie gehad. Sien sommer uit na ons volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uit die boeke. Dit was so rustig en baie lekker waar ons gebly het. Die uitsig was asemrowend. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful, memorable and exciting. It was amazing, we had a blast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana E
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Te kort! Ongelooflik lekker gebly. So gerieflik, so smaakvol, so gasvry! Sal vir seker weer en weer hierdie verblyf wil geniet. Gemaklik ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n home away from home. Gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel. was voorwaar 'n aangename verrassing in meer as een opsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Absolute rus vir die siel! Was aangenaam verras met die ligging en veral die stoep bo-op die dak wat die uitsig net ongelooflik gemaak het. Verblyf het alles wat jy nodig het en ook voorsiening vir "loadshedding" wat vir ons 'n bonus was. Ons was ook bederf met 'n hele paar lekkernye wat baie waardeer word. Ons kon ook enige tyd ons gasvrou pla vir enige vrae of hulp wat regtig so geruststellend was! Ons het ons tyd by Once Upon a Tide baie geniet en wou net langer bly! Vir seker sal ons dit weer gebruik en sterk aanbeveel vir enigeen wat wil wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy-kay V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beautiful getaway by the sea. Perfect tranquil setting close to the sea to get away from the bustling city life. Beautiful and well equipped with everything you need, especially provision for loadshedding was a bonus. Great outdoor settings to enjoy meals outside too. The owners are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Once Upon A Tide Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Krintang-singel 21, Vermont, Hermanus, 7202, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb680d7dbc3d2f47d9a73fe2eb432139ce4b66462dd8f98b943fbb2ae5383cecc5985143ebd4200f269f02c811e7e51874cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 21 Krintang Crescent Vermont 7202 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -34.419761 19.155303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang