Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ONE on Michell

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat die verblyf met trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat nie, maar vape wel.
Geen partytjies en/of harde geraas na 22:00 nie.
Rapporteer alle skade onmiddellik aan die verteenwoordiger.
Slegs geregistreerde gaste kan oorbly.
Geen besoekers word toegelaat nie, tensy reëlings vooraf met die verteenwoordiger getref is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michellstraat 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79cb43b80010b1d102b88daa4736b3e3d7082fcaffa7b3799516fbf72ff8a93d5c61a68952a42aa2531fcad7f6023ebad5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 088 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Michell Street Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.52908 31.21214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang