Ongongo Waterfall Campsite
Beskrywing
'n Maksimum van 8 persone en 2 voertuie word per staanpplek toegelaat. Die staanplekke het privaat ablusiegeriewe met warm stort en 'n area met 'n opwasbak met skaduwee.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Die tariewe is vir 'n kampplek en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
2x4-voertuie kan die kamp bereik, maar moet versigtig wees aangesien die pad klipperig is en heelwat tyd neem om deur te ry. 2x4-bestuurders word aanbeveel om nie hul voertuie in die kloof te neem nie, aangesien slegs 4x4-voertuie daar kan ry. Voertuie kan bo by 'n parkeerarea gelos word en toerusting kan in die kloof af gedra word. Reis met 4x4-voertuie word sterk aanbeveel. Die naaste vulstasie is by Sesfontein of Palmwag.
'n Maksimum van 8 persone en 2 voertuie word per staanplek toegelaat, tensy anders gereël met die bestuur. Indien daar meer voertuie of persone op 'n spesifieke staanplek is, word 'n bedrag vir 'n ekstra staanplek gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3710, 90 km noord van Palmweg, Warmquelle, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang