Ongula Village Homestead Lodge
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3670, Oshigambo - Eenhana, 0000, Osjikoto
- Vanaf R330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ongula Village Homestead Lodge is in die hartjie van Ovamboland, net 'n klipgooi vanaf Etosha Nasionale Park.
Die lodge is langs 'n stamwoning en beskik oor 4 luukse rondawels met slaapplek vir altesaam 8 gaste. By die stamwoning langs die rondawels kan gaste meemaak aan die plaaslike inwoners se daaglikse take, die plaaslike kookkuns en drankies geniet, en plaaslike kuns en handwerk aanleer.
Elke rondawel is uniek versier en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en muskietnette in die rondawels.
Daar is ook 5 kampplekke met terrasse op gelyke skoon sand. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met toilette en kouewaterstorte. Daar is ook kragpunte, krane en skadu.
Ander geriewe by die lodge sluit 'n kroeg, restaurant, boma en pottebakkersgrot in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D3670, Oshigambo - Eenhana, 0000, Osjikoto
- Gaste dink Ongula Village Homestead Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3670, Oshigambo - Eenhana, 0000, Osjikoto
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang