Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ongula Village Homestead Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Twee nagte oorgeslaap - gekamp met tente. Ontvangs was fantasties, met yskoue waslappies en sap. Dit was heerlik na 'n lang reis op 'n baie warm dag. Kampeerplekke het elkeen sy eie afdak en wasbak gehad. Die kouewater storte was heerlik in die warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Ongula Village Homestead Lodge
Dear Karen, thank you for your review. It's so nice to hear back from you and we are so delighted to hear that you enjoyed your stay with us. It was a pleasure having you and we hope to see you again in the near future. Best wishes. Elsie, Reservation Consultant

Mr E
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Could not have been better! Awesome staff. Amazing guests. Incredible food. One of the best WiFi speeds in my trip through Namibia. Best cross between a genuine African experience and a western style lodge. I would seriously recommend it to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Lekker. Vandat ons gesin van 8 geland het, is ons op die hande gedra. Die vriendelike personeel en kombuispersoneel het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons kon nie ontbyt eet die volgende oggend omdat ons 17:00 gery het. Die personeel het 16:00 ingekom en ons die wonderlikste padkos gemaak. Tien uit tien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3670, Oshigambo - Eenhana, 0000, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANYn96rOfxHFKJl3RVGZ1apQysceL47RuSltIxcMSGTqUshxxRx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 D3670 Oshigambo - Eenhana 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.823954079545 16.030267531214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang