Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ongula Village Homestead Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ongula Village Homestead Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karen J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Twee nagte oorgeslaap - gekamp met tente.

Ontvangs was fantasties, met yskoue waslappies en sap. Dit was heerlik na 'n lang reis op 'n baie warm dag. Kampeerplekke het elkeen sy eie afdak en wasbak gehad. Die kouewater storte was heerlik in die warm weer.

Ongula Village Homestead Lodge se terugvoer

Dear Karen, thank you for your review. It's so nice to hear back from you and we are so delighted to hear that you enjoyed your stay with us. It was a pleasure having you and we hope to see you again in the near future. Best wishes. Elsie, Reservation Consultant

Ongula Village Homestead Lodge
Mr E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr E

Could not have been better!

Awesome staff. Amazing guests. Incredible food. One of the best WiFi speeds in my trip through Namibia. Best cross between a genuine African experience and a western style lodge. I would seriously recommend it to everyone!

Suzanne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Lekker.

Vandat ons gesin van 8 geland het, is ons op die hande gedra. Die vriendelike personeel en kombuispersoneel het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons kon nie ontbyt eet die volgende oggend omdat ons 17:00 gery het. Die personeel het 16:00 ingekom en ons die wonderlikste padkos gemaak. Tien uit tien!

Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3670, Oshigambo - Eenhana, 0000, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANYn96rOfxHFKJl3RVGZ1apQysceL47RuSltIxcMSGTqUshxxRx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 D3670 Oshigambo - Eenhana 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.823954079545 16.030267531214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang