Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormvoël-singel 26, Onrus, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Onrus Cottage is 'n ruim en lieflike vakansiehuis in die stil kusdorpie Onrus, Vermont, net 10 km vanaf Hermanus. Hierdie huis het 'n privaat tuin en 'n dek met panoramiese uitsigte oor die see en op die omliggende berge. Daar is 2 getypoele 4 minute se stap ver.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea langsaan het 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na die beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n braai-area. Dit lei verder na die tuin met 'n buitestort en 'n vuurput met sitplek. Daar is 'n onbeperkte, gratis vuurmaakhout en onbeperkte vesel-internet.

Die verblyf word beveilig met 'n hoë muur, diefwering, parkeerplek op die perseel en 'n elektriese hek. Aktiwiteite in die omgewing sluit snorkel, fietsry en visvang in. Onrus-strand is ongeveer 5 minute se ry vanaf die kothuis. Gaste kan ook die Hemel en Aarde-vallei verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Stormvoël-singel 26, Onrus, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormvoël-singel 26, Onrus, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf49fffabdb764fae94650dc5577e6c508945316eb6502589f33a71fab54254304c248614cc50f3c789fd19d3a30274dff064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 26 Stormvoël Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.415854620723 19.163767361342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang