Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onrus Haven is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in Onrus, 'n lieflike dorpie sowat 10 km vanaf Hermanus. Gaste het 'n privaat aparte ingang en 'n privaat tuin om privaatheid te verseker.

Die oopplan-suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien en die suite het oorgenoeg kasspasie en 'n rusbank.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die besienswaardighede en geluide van die omliggende area geniet terwyl hulle in die tuin ontspan en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hendrik D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, goed toegerus en veilig. Dit was 'n heerlike en rustige verblyf vir twee nagte. Die verblyf is skoon en netjies en naby 'n kleinwinkelsentrum...
Sien meer
Feb 2025
Christiaan T
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld vir paartjie van 2. Mooi en skoon en veilige parkering. Definitief waarde vir geld en vriendelike gasheer. Skoonheid is tops en area v...
Sien meer
Feb 2025
Jennifer M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, veilig en waarde vir geld. Netjies, skoon, gasvry uitstekende verblyf. Alles wat jy nodig het, is daar. Veilige parkering en verblyf. S...
Sien meer
Jan 2025
Ian V
Saam met lewensmaat
5.0
Voel tuis van begin af. Mense is baie vriendelik, ek sal definitief weer by hulle gaan bly.
Des 2024
Tharin K
5.0
Goeie ligging. Baie lekker, dankie. Gasvrou ook baie vriendelik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 20, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8748e963b5f2b86adabb57992c4abfdd2eb102df9275dae74549b3dd3d5be6fafa84f4f571888c6abbf8fb84aa711c7a2df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 20 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408911339524 19.17790582527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang