Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Huisie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was baie aangenaam en het dadelik tuis gevoel. Ons gasheer is te dierbaar. Ek en my lewensmaat het die wegbreek baie geniet. Die plekkie het ons dadelik tuis laat voel. Die gasheer was so vriendelik en baie behulpsaam. Privaatheid was gegee en dit is 'n plek waarna ons weer sal gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Anica, baie baie dankie! Was so lekker om jou hier te hê. Kom gou weer.

Emile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die uitsig is is hemels. Verskriklik lekker gebly, rustig en lekker geslaap. Sal die plek vir enige een aanbeveel en sal self weer daar gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Baie dankie, Emile! Kom gou weer.

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We were extremely comfortable. Even the little fan worked ok! Hassle free. Very supportive hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Thank you, Brian! Come again soon. Warm regards.

Mariana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ek sal graag weer daar wil kom tuisgaan. Heerlik, alles is daar wat 'n mens nodig het. Ligging is baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Mariana, baie dankie. Ek is bly julle het die tydjie geniet. Kom gou weer!

Charmaine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantasties. Asemrowend. Woorde kan hierdie diamant van 'n plekkie nie beskryf nie, baie netjies, met asemrowende uitsigte, en die gasvrou is 'n juweel. Soos ek sê, my woorde is te min om dit te beskryf. Jy moet dit gaan beleef om dit te ervaar. Dit is baie mooier as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Ai Charmaine. Baie baie dankie! So bly julle het die tydjie geniet. En weereens dankie vir die mooiste, mooiste resensie ♡

Valerie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Will definitely go back again. The place was clean and I loved the area, nice and quiet. The host was amazing, very kind and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Onrus Huisie
Baie baie dankie Valerie. Kom kuier gou weer

Ian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ruskans op die platteland. Dit was 'n voorreg om daar te bly. 'n Baie vriendelike dame het ons ontvang en gehelp. Sy wou altyd net hê ons moet gemaklik wees. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Baie dankie, Ian. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer! Geseënde Kersfees en Nuwe Jaar.

Angela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Nothing to complain about. Antoinette was the perfect host. The unit was neat and clean and we had our privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Thank you, Angela! It was lovely having you here. Come again soon.

Multi-flor I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Heerlik, rustige area. Baie netjies. Pragtige uitsig. Het baie lekker gebly. Baie rustig en netjies. Vriendelike gasvrou. Pragtige uitsigte van berg en see. Baie veilige area. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Onrus Huisie
Baie dankie, Ian. So bly jy het jou verblyf geniet. Altyd welkom. Groetnis, Antoinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e49921447b86c6b935632491b6ca94578995b97b579debbb418e7d2e070f02918ef6f467bf7e95c8bce94ce6fe378881faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408875898065 19.177607571218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang