Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Huisie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onrus Huisie is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë in 'n stil doodloopstraat op die eienaar se eiendom in Onrus. Dit het baie natuurlike lig, met see- en berguitsigte, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof elektriese stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Daar is ook 'n yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele.

Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het die gebruik van 'n privaat buite-area met braaigeriewe en sal toegang tot parkeerplek van die straat af hê. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf Onrus-strand, Sandbaai-strand, restaurante en geriefswinkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Anica G
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie aangenaam en het dadelik tuis gevoel. Ons gasheer is te dierbaar. Ek en my lewensmaat het die wegbreek baie geniet. Die plekkie het ons dadel...
Sien meer
Mei 2024
Emile M
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig is is hemels. Verskriklik lekker gebly, rustig en lekker geslaap. Sal die plek vir enige een aanbeveel en sal self weer daar gaan.
Apr 2024
Brian B
Saam met lewensmaat
5.0
We were extremely comfortable. Even the little fan worked ok! Hassle free. Very supportive hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Charmaine S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Asemrowend. Woorde kan hierdie diamant van 'n plekkie nie beskryf nie, baie netjies, met asemrowende uitsigte, en die gasvrou is 'n juweel...
Sien meer
Jan 2024
Mariana B
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal graag weer daar wil kom tuisgaan. Heerlik, alles is daar wat 'n mens nodig het. Ligging is baie sentraal.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e49921447b86c6b935632491b6ca94578995b97b579debbb418e7d2e070f02918ef6f467bf7e95c8bce94ce6fe378881faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408875898065 19.177607571218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang