Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Mountain Escape

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Karin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Plek om altyd na terug te keer. Die huis was lieflik met alles en meer wat mens kon beny. Lieflike en rustige area teenaan die berg met die mooiste uitsig oor Onrus en Onrus strand area. Die sonsondergange vanaf die stoep is asemrowend en vanuit die verhitte Kol-kol nog meer so. Ek sal altyd weer wil teruggaan. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Wat 'n pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Gerieflik, modern en mooi ligging. Was 'n heerlike ligging en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charna W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Amazing! We had a wonderful stay at Onrus Mountain Escape. The place was beautiful, the views were breathtaking. The place is fully furnished. We brought along things we didn't even need because they were already provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Views, comfort and tranquility we didn't want to leave! We fully enjoyed our stay, the view was magnificent and the interior was modern, clean, and had a sense of warmth. We enjoyed the beautiful views. The property is fenced and spacious, which made it ideal for our dog to also enjoy being outside and making friends with the local dassies. One feels very at home and we would love to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 6, Chanteclaire Estate, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fee5046b08997dc772adf438a897376fd5e8f40e6cd03de92a88f492a46dcd11d7cdc5b97af7a2dc9424d0f56b045e5d1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 6 Owl Rock Road Chanteclaire Estate 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4037312 19.1768791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang