Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Mountain Escape

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 6, Chanteclaire Estate, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Onrus Mountain Escape is 'n bekoorlike selfsorghuis teen die bergkant in Onrusrivier. Die huis spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die dorp, see en op die berge, en dit is 3 km vanaf Onrusstrand en 7 km vanaf Hermanus se middedorp, wat 'n verskeidenheid walviskykplekke bied om te besoek.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n buitestort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoof en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet of op een van die gemaklike rusbanke in die sitarea ontspan. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die huis het 'n omsetter wat die TV en WiFi sal aanhou in die geval van kragonderbrekings.

Verder het hierdie huis 'n onderdakstoep met 'n kaggel en sitplek. Buite kan gaste die houtvuurwarmbad en vuurput geniet, omring deur die see, berge en wynplase.

Gaste kan die verskeie natuurreservate besoek, die stap-, voetslaan- en fietsrypaadjies verken, 'n potjie gholf by Hermanus Gholfklub speel, of gaan wynproe in die Hemel en Aarde-wynroete.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Owl Rock-weg 6, Chanteclaire Estate, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Mountain Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 6, Chanteclaire Estate, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fee5046b08997dc772adf438a897376fd5e8f40e6cd03de92a88f492a46dcd11d7cdc5b97af7a2dc9424d0f56b045e5d1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 6 Owl Rock Road Chanteclaire Estate 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4037312 19.1768791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang