Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Strand Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstraat 17, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Onrus Strand Huis bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie Onrus, in die Wes-Kaap. Die huis is naby die strandfront, wat dit die ideale verblyf maak vir enigiemand wat wil wegkom van die daaglikse gewoel, sowel as diegene wat bloot van kusdorpe hou.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 en beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed-opsie omskep kan word, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n koningingrootte-bed sowel as 'n dubbelstapelbed vir 2 kinders het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.

Die kombuis is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die leefarea met 'n binnebraai en 'n gemaklike rusbank voor 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die leefarea lei uit na 'n omheinde binnehof wat met 'n 6-sitplek-eettafel en oorgenoeg sitplek in 'n knus hoekie gemeubileer is, perfek vir laataand kuiers of gesinstyd. Daar is ook 'n buitebraai. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die eiendom het ook 'n solderarea wat oorgenoeg spasie het, asook 2 studeerbanke. Die solder het ook sy eie balkon. Gaste is naby plaaslike winkels en restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Greenstraat 17, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Strand Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstraat 17, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9689452cb9c5e08dec4edd0e273cb47e0ed5330cd7cde84e4c4bad9c9974df15afd01284134702ae345f3368d51edcaeb759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 17 Green Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41802697231 19.175706971164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang