Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Kontrei Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cronje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Ons Kontrei Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anthonie T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie T

Gerieflik, netjies, bekostigbaar, behulpsame personeel.

Baie dankie, ons het heerlik gebly, ons is vriendelik ontvang en die personeel was uiters behulpsaam.

Lukhanyo N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukhanyo N

One of the best in Uitenhage!

The guys really had a great time. Thank you for being very accommodating.

Ruan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Ons was daar vir 'n golftoernooi. Die mense by die gastehuis is uitstekend.

Dit was baie lekker. Die mense het uit hulle pad gegaan om ons kuier lekker te maak.

Mariana B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Lekker.

Gasheer het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Uitenhage het 'n waterkrisis gehad, maar hy het uit JoJo water vir ons voorsien.

Clayton J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton J

Goeie ervaring van I Ander provinsie en sy mense, humble mense.

Ooskaap was 'n belewenis, lekker gerus, op die stoep ontspan, pragtige sonsondergang was ons uitsig. Dankie.

Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Vriendelik ontvang. Sommer dadelik tuis gevoel.

Skoon plek met vriendelike mense. Hulpvaardig. Sommer tuis gevoel. Lekker rustige omgewing. Baie veilige parkering.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie Dankie.
Kan net personeel motiveer om so voort te doen.

Ons Kontrei Guest House
Tobias Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias Z

Wonderlik

Baie vriendlike en tegemoetkomende staf, sal hulle aanbeveel.

Andries Abraham Louw P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries Abraham Louw P

Sien sterre.

Skoon, netjies, met vriendelike diens.

Jo-anne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne C

Rustige, veilige atmosfeer.

Vriendelike verwelkoming. Het aan al ons behoeftes voldoen. Veilige omgewing. Goed toegerus.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang. Ek sal die dames hiervan verwittig.
Groete
Cronje

Ons Kontrei Guest House
Bertus G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G

Baie lekker gewees.

Gelukkige dae. Dankie.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie Bertus. Kom gerus weer. Groete en dankie.
Retha

Ons Kontrei Guest House
Shopfitting D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shopfitting D

Baie gerieflik, sal enige tyd weer Ons Kontrei Guest House besoek.

Dit was baie gemaklik , mens voel onmiddellik tuis. Ook bekostigbaar. Kliëntediens is die beste.

Anton V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Baie lekker dankie.

Stort mors baie water op vloer. Hek wat jy moet self ook maak laat 'n veiligheidsrisiko, dit sal goed wees as Kontrei Guest House belê in 'n hekmotor.

Tercia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tercia B

Cozy and convenient stay.

See stars

Natasha V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Dit was heel aangenaam.

Ons het slegs oorgeslaap en daar was nie regtig tyd om die verblyf ten volle te geniet nie. Dit was baie koud en Ons Kontrei het warmwatersakke in die bed gesit wat ek gedink het baie oulik was.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Vriendelikheid en netheid is nie onderhandelbaar by ons nie, en as gaste oplet dat ons poog om verblyf so aangenaam as moontlik te maak, onder omstandighede, slaag ons in ons doel.
Groete, Retha.

Ons Kontrei Guest House
Agnes B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B

Baie fantasties.

Ons Kontrei Guest House is die beste in my opinie. Julle het ons regtig baie baie spesiaal behandel. Dankie vir hoe mooi julle na my omgesien het siende dat dit my heel eerste keer was om in Uitenhage te bly. Ek sal beslis altyd van jul dienste gebruik maak. Julle het baie ordentlike werknemers. Hul kliëntediens is van uiterste beste gehalte. Julle verdien elke ster wat ek aan julle toegeken het en meer. Dankie vir jul puik diens. As die Dlamini-familie se ons weer baie dankie.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer ons gaste en streef om almal gelukkig te hou. Jou kompliment maak my personeel se harte warm. Dankie.
Maak asb weer van ons gebruik.
Vriendelike Groete.
Retha

Ons Kontrei Guest House
Stefaans D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefaans D

Rustig en veilig.

Netjies en lekker geslaap.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp8BGpxTRVydnY04YOYDSonQgQF2MkwCt0GQPmY0mj3XIlhp3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 42 Caledon Street Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.769896089192 25.405638099406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang