Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Kontrei Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anthonie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik, netjies, bekostigbaar, behulpsame personeel. Baie dankie, ons het heerlik gebly, ons is vriendelik ontvang en die personeel was uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukhanyo N
1 nag
5.0
Mrt 2024

One of the best in Uitenhage! The guys really had a great time. Thank you for being very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ons was daar vir 'n golftoernooi. Die mense by die gastehuis is uitstekend. Dit was baie lekker. Die mense het uit hulle pad gegaan om ons kuier lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
1 nag
4.4
Jul 2024

Lekker. Gasheer het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Uitenhage het 'n waterkrisis gehad, maar hy het uit JoJo water vir ons voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Goeie ervaring van I Ander provinsie en sy mense, humble mense. Ooskaap was 'n belewenis, lekker gerus, op die stoep ontspan, pragtige sonsondergang was ons uitsig. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Vriendelik ontvang. Sommer dadelik tuis gevoel. Skoon plek met vriendelike mense. Hulpvaardig. Sommer tuis gevoel. Lekker rustige omgewing. Baie veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Baie Dankie. Kan net personeel motiveer om so voort te doen.

Tobias Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlik Baie vriendlike en tegemoetkomende staf, sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Abraham Louw P
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2023

Sien sterre. Skoon, netjies, met vriendelike diens.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jo-anne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustige, veilige atmosfeer. Vriendelike verwelkoming. Het aan al ons behoeftes voldoen. Veilige omgewing. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang. Ek sal die dames hiervan verwittig. Groete Cronje

Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Baie lekker gewees. Gelukkige dae. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Baie dankie Bertus. Kom gerus weer. Groete en dankie. Retha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cronje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp8BGpxTRVydnY04YOYDSonQgQF2MkwCt0GQPmY0mj3XIlhp3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 42 Caledon Street Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.769896089192 25.405638099406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang