Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Kontrei Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons Kontrei Guest House is in Uitenhage naby die winkels, restaurante en kitskosplekke geleë.

Die gastehuis bied selfsorg-eenhede en die meeste van die eenhede het braaigeriewe. Die eenhede het en suite-badkamers, TV's met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Die meeste van die kamers het ook werkspasies vir sakereisigers. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan voorsien word indien dit vooraf gereël word. Die vriendelike personeel is altyd beskikbaar om hulp aan gaste te bied.

Daar is ’n groot funksiesaal wat gaste vir geleenthede kan bespreek en dit kan 70 gaste akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Anthonie T
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, bekostigbaar, behulpsame personeel. Baie dankie, ons het heerlik gebly, ons is vriendelik ontvang en die personeel was uiters behu...
Sien meer
Jul 2024
Lukhanyo N
5.0
One of the best in Uitenhage! The guys really had a great time. Thank you for being very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Ruan S
5.0
Ons was daar vir 'n golftoernooi. Die mense by die gastehuis is uitstekend. Dit was baie lekker. Die mense het uit hulle pad gegaan om ons kuier lekke...
Sien meer
Des 2023
Chris S
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik ontvang. Sommer dadelik tuis gevoel. Skoon plek met vriendelike mense. Hulpvaardig. Sommer tuis gevoel. Lekker rustige omgewing. Baie veili...
Sien meer
Aug 2023
Tobias Z
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik Baie vriendlike en tegemoetkomende staf, sal hulle aanbeveel.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cronje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ons Kontrei Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp8BGpxTRVydnY04YOYDSonQgQF2MkwCt0GQPmY0mj3XIlhp3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 42 Caledon Street Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.769896089192 25.405638099406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang