Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Khaya Lodging and Conferencing

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hendrik V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfect! Baie lekker, baie dankie en die kos was top klas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker gerus. Behulpsaam, skoon en goeie diens. Kan Afrikaans en Engels praat. Goeie tyd gehad en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag
4.8
Aug 2024

Great. Ja, ek het veilig gevoel en is gasvry ontvang na ure. Ek sal terugkeer vir nog 'n besoek in die toekoms. Dit was netjies en skoon en tevrede met die diens en kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Comfortable. Staff friendly and accommodating, especially when we requested more time due to late flights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Nice. It was a very pleasant stay although they can do more, especially when it comes to changing bed sheets. The place was nice and close to many great attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
1 nag
4.8
Des 2023

Die plek het ons regtig verras. Alles was baie skoon en netjies. Dit was 'n baie aangename verblyf met uitsonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristelle
Onse Khaya Lodging and Conferencing
Lieflike familie. So bly julle het julle tyd geniet met ons. Hoop ons sien julle weer gou!

Kgothatso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

My wife and I stayed at Onse Khaya Lodging and Conferencing for a weekend vacation. Our stay was pleasant. The staff is friendly. The breakfast was not the best, so we only ate there once during our four-day stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cristelle
Onse Khaya Lodging and Conferencing
Thank you so much for your valued feedback and we will definitely make sure that we improve on this.

Heidi C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2023

Friendly, helpful, pleasant stay near the beach, restaurant and shops - definitely recommended. The room was perfect for my needs, it clean, comfortable and had all the amenities I required. The owners were friendly, helpful and accommodating and the staff were very friendly and a pleasure to deal with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mellenie K
Kort verblyf
4.0
Okt 2023

Netjies, groot kamer, kos heerlik. Die kamers is baie groot, vriendelike personeel, heerlike kos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cristelle
Onse Khaya Lodging and Conferencing
Baie dankie en dit is fantasties om met sulke lekker gaste te werk

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker Port Elizabeth. Ruim akkommodasie. Loadshedding maak dit vir die mense regtig moeilik, maar alles het goed gewerk. Die bestuurderes was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cristelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9NUr6psemHSERC3vwhNgC2ad0ETZ4t33aSTFBecCq6TOfC2F9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 9 Brighton Drive Summerstrand 6010 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.98504 25.66246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang