Onse Khaya Lodging and Conferencing
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cristelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik V - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect!
Dewald B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Ben V - Aug 2024
Algehele gradering
Great.
Maggie G - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Mpho R - Feb 2024
Algehele gradering
Nice.
Rachel V - Des 2023
Algehele gradering
Die plek het ons regtig verras. Alles was baie skoon en netjies.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Lieflike familie. So bly julle het julle tyd geniet met ons. Hoop ons sien julle weer gou!
Kgothatso M - Okt 2023
Algehele gradering
My wife and I stayed at Onse Khaya Lodging and Conferencing for a weekend vacation.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Thank you so much for your valued feedback and we will definitely make sure that we improve on this.
Heidi C - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly, helpful, pleasant stay near the beach, restaurant and shops - definitely recommended.
Mellenie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, groot kamer, kos heerlik.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Baie dankie en dit is fantasties om met sulke lekker gaste te werk
Marius R - Des 2022
Algehele gradering
Lekker Port Elizabeth.
Renette S - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en vriendelike mense.
Johann S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Baie dankie, Onse Khaya streef om "Your favourite hello and your hardest goodbye" te wees.
Lea V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en goeie privaatheid.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Baie dankie en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Ena H - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie geriewe en aangename personeel.
Margie V - Jun 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld. Het meer verwag.
Carien G - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad!
Adriaan C - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie ontvangs.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Baie dankie, ons streef daarna om elke keer beter te doen.
Cristelle du Plessis
Barend V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike skoon ruim kamers.
Marlene R - Feb 2019
Algehele gradering
Verblyf gerieflik en pragtig.
Francois O - Jun 2019
Algehele gradering
Presies voldoen aan my vereistes.
Lizette P - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Joha C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Johann L - Okt 2018
Algehele gradering
Best guesthouse in Port Elizabeth in my opinion.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Thank you so much for the excellent review.
Chris P - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker naby alles, modern en netjies.
Louise F - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties, die kamers is modern en skoon.
Harry H - Nov 2018
Algehele gradering
Tevrede.
Lizelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gebly!
Gary H - Mrt 2018
Algehele gradering
Pity that breakfast wasn’t included.
Ping L - Des 2018
Algehele gradering
Best location close to boardwalk.
Andre O - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Magdalena M - Mei 2017
Algehele gradering
Friendly, welcome, easy to find.
Mariska O - Des 2017
Algehele gradering
Lekker akkommodasie.
Warrent F - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige, veilige en kalm verblyf met uitstekende diens.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Thank you.
We always appreciate positive recognition.
Onse Khaya staff
Marike G - Sep 2017
Algehele gradering
Ideaal geleë.
Lees meerGert O - Des 2017
Algehele gradering
Elke sent was die moeite werd.
Wilmari V - Sep 2016
Algehele gradering
Beslis 'n ja om by te bly!
Asiphe N - Apr 2016
Algehele gradering
Great!
Da-ann V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wanneer ek weer 'n reis PE toe beplan, is Onse Khaya Lodging eerste op my lys vir verblyf.
Barend V - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike groot kamer in stil omgewing.
Sari J - Jan 2016
Algehele gradering
Effektief, skoon en vriendelik.
Heidi C - Okt 2016
Algehele gradering
Clean, friendly and convenient place to stay for business or pleasure.
Barry L - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en stil.
Rialda D - Nov 2015
Algehele gradering
Sentraal geleë, skoon en netjies!
Ruzaan S - Nov 2015
Algehele gradering
Very friendly staff and nice and comfortable units.
Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer
Thank you for your recommendations. We will definitely consider it.
Regards
Onse Khaya
Magda D - Apr 2015
Algehele gradering
Plekkie was pragtig binne en die omgewing was baie netjies.
Rialda D - Apr 2015
Algehele gradering
Wonderlik geleë, skoon en netjies en vriendelike mense.
Bob M - Jan 2015
Algehele gradering
Dit is 'n plekkie om net te geniet!
Kentucky V - Feb 2015
Algehele gradering
'n Uitstekende keuse op Summerstrand vir oornag- of vakansieverblyf, vriendelike en baie behulpsame personeel en gerieflik geleë naby aan strande, eetplekke en winkels.
Ronald A - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Christelle V - Sep 2014
Algehele gradering
Sal beslis weer hier tuisgaan!
Danika C - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekker geslaap in 'n netjiese en skoon plek.
Charl J - Jun 2014
Algehele gradering
Tuis!
Leonie S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker en privaat. Sal enige tyd weer soontoe gaan.
Noloyiso B - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent
Rita V - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Jo-anne Elizabeth K - Mrt 2014
Algehele gradering
Het dit vreeslik baie geniet
Grace M - Apr 2014
Algehele gradering
Homey!
Hilton Keith C - Apr 2014
Algehele gradering
Slept well, value for money.
Dewald D - Mei 2014
Algehele gradering
Ek het lekker gebly.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang