Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Khaya Lodging and Conferencing

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cristelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Onse Khaya Lodging and Conferencing
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hendrik V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Perfect!

Baie lekker, baie dankie en die kos was top klas!

Dewald B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Lekker gerus.

Behulpsaam, skoon en goeie diens. Kan Afrikaans en Engels praat. Goeie tyd gehad en lekker gerus.

Ben V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Great.

Ja, ek het veilig gevoel en is gasvry ontvang na ure. Ek sal terugkeer vir nog 'n besoek in die toekoms. Dit was netjies en skoon en tevrede met die diens en kos.

Maggie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie G

Comfortable.

Staff friendly and accommodating, especially when we requested more time due to late flights.

Mpho R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho R

Nice.

It was a very pleasant stay although they can do more, especially when it comes to changing bed sheets. The place was nice and close to many great attractions.

Rachel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Die plek het ons regtig verras. Alles was baie skoon en netjies.

Dit was 'n baie aangename verblyf met uitsonderlike diens.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Lieflike familie. So bly julle het julle tyd geniet met ons. Hoop ons sien julle weer gou!

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Kgothatso M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgothatso M

My wife and I stayed at Onse Khaya Lodging and Conferencing for a weekend vacation.

Our stay was pleasant. The staff is friendly. The breakfast was not the best, so we only ate there once during our four-day stay.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Thank you so much for your valued feedback and we will definitely make sure that we improve on this.

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Heidi C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi C

Friendly, helpful, pleasant stay near the beach, restaurant and shops - definitely recommended.

The room was perfect for my needs, it clean, comfortable and had all the amenities I required. The owners were friendly, helpful and accommodating and the staff were very friendly and a pleasure to deal with.

Mellenie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mellenie K

Netjies, groot kamer, kos heerlik.

Die kamers is baie groot, vriendelike personeel, heerlike kos.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Baie dankie en dit is fantasties om met sulke lekker gaste te werk

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Marius R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Lekker Port Elizabeth.

Ruim akkommodasie. Loadshedding maak dit vir die mense regtig moeilik, maar alles het goed gewerk. Die bestuurderes was ongelooflik.

Renette S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette S

Uitstekend, netjies en vriendelike mense.

Baie ruim en netjies.

Johann S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Lekker ontspannend.

Kamers pragtig. Personeel baie vriendelik. Pragtige plek.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Baie dankie, Onse Khaya streef om "Your favourite hello and your hardest goodbye" te wees.

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Lea V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea V

Vriendelike diens en goeie privaatheid.

Die eienaars en personeel is baie vriendelik - dit laat mens baie tuis voel. Kamers is ruim met goeie geriewe en privaatheid.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Ena H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ena H

Goeie geriewe en aangename personeel.

Goed geleë en loop afstand van die strand.

Margie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Margie V

Teleurgesteld. Het meer verwag.

Kamers is netjies, maar net twee groot handdoeke in kamer. Geen klein handdoeke. Stortwater loop by deur uit. Ontbyt nie goeie gehalte en cappuccino bestel met poeier aangemaak.

Carien G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G

Heerlike tyd gehad!

Beautiful plek. Fantastiese diens. Baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel vir almal!

Adriaan C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Goeie ontvangs.

Ontvangs goed, baie vriendelik en kamer baie netjies.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Baie dankie, ons streef daarna om elke keer beter te doen.

Cristelle du Plessis

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Barend V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Heerlike skoon ruim kamers.

Dit was die 8 ste keer wat ons hier oornag. Dit getuig vansel

Marlene R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Verblyf gerieflik en pragtig.

Wonderlike verblyf sal weer daar bly, baie aangenaam.

Francois O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois O

Presies voldoen aan my vereistes.

Sien sterre.

Lizette P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P

Uitstekend.

Ons het uitstekende diens by Onse Khaya gekry. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan.

Joha C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha C

Baie goed.

Lieflike kamers, baie dankie.

Johann L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Best guesthouse in Port Elizabeth in my opinion.

It is truly the best and it feels like you're far away from an civilisation. I will most definitely stay at Onse Khaya Lodging again and I recommend it to all travellers, whether it's for holiday or business.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Thank you so much for the excellent review.

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Chris P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Lekker naby alles, modern en netjies.

Baie vriendelike diens en netjiese geriewe. Sal weer daar bly!

Louise F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Fantasties, die kamers is modern en skoon.

Naby aan alles, stapafstand van see en boardwalk, lekker atmosfeer. Enigste negatief was die kos by die restaurant, maar daar is baie restaurante op die boardwalk. Ek sal definitief elke keer weer hier bly!

Harry H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry H

Tevrede.

Goeie ligging en goeie kamers. WiFi het nie gewerk nie, ek sou ook melk gewaardeer het saam met koffie in kamer, en nie net Cremora nie.

Lizelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Lekker gebly!

Mense baie vriendelik, uitstekende ligging en veilig gevoel.

Gary H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gary H

Pity that breakfast wasn’t included.

It’s near the main touristy bits and it’s clean and new looking.

Ping L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ping L

Best location close to boardwalk.

The location is good, so close to the seaside and boardwalk. The room is big, but their staff is not so friendly. Lack of management. The neighbours can talk loudly til late at night but nobody deals with that.

Andre O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Gerieflik en sentraal.

Onse Khaya het my baie verbaas met uitstekende diens, meer as voldoende geriewe en baie goeie tariewe. Kamers was skoon en ons is hartlik verwelkom. Die Broadwalk is binne loop afstand en perseel het parkeerplek agter 'n muur.

Magdalena M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M

Friendly, welcome, easy to find.

Friendly people. The food was very good and fresh.

Mariska O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska O

Lekker akkommodasie.

Baie goeie eenhede met gerieflike kamers en badkamers, nabygeleë aan die Boardwalk. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Warrent F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warrent F

Rustige, veilige en kalm verblyf met uitstekende diens.

Baie vriendelike ontvangs en personeel. Onse Khaya is soos die naam self, laat mens tuis voel en is 'n huis weg van huis. Die huis is netjies en redelik modern met al die nodige fasiliteite.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Thank you.

We always appreciate positive recognition.

Onse Khaya staff

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Marike G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike G

Ideaal geleë.

Die personeel het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Met aankoms was ons eenheid reeds gereed en dit was mooi skoon en netjies. Ons het in die gesinseenheid gebly met 'n klein kombuisie met die nodige geriewe. Ek sou daarvan gehou het as hulle ons met 'n opwaslappie en skottelgoedseep voorsien het, want ons het nie iets gehad om die skottelgoed mee te was nie. Daar is veilige parkering vir jou motor en ook 'n vermaaklikheidskamer met pool-en tennistafel en DStv. Dis lekker om as gesin hier tyd saam te spandeer veral omdat PE winderig kan raak. Onse Khaya Lodging is stapafstand vanaf die Boardwalk met sy restaurante, die Pier en Somerstrand. Beslis die moeite werd om hier te bly.

Gert O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert O

Elke sent was die moeite werd.

Ek en my vrou was baie tevrede met Onse Khaya, dit was "Onse Khaya". Ja, as ons weer PE toe kom, is Onse Khaya dié plek, baie sentraal en loopafstand na alles. Baie dankie, my khaya, en ons het lekker geslaap!

Wilmari V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari V

Beslis 'n ja om by te bly!

Baie dankie aan Marizaan, hul ontvangsdame, wat ten alle tye behulpsaam was. Dis 'n pragtige gastehuis en vertrou om julle weer volgende jaar te sien.

Asiphe N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asiphe N

Great!

Great services. Friendly staff.

Da-ann V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Da-ann V

Wanneer ek weer 'n reis PE toe beplan, is Onse Khaya Lodging eerste op my lys vir verblyf.

Almal was baie behulpsaam en vriendelik.

Barend V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V

Heerlike groot kamer in stil omgewing.

Heerlik gebly in ruim, skoon kamer. Lekker stil en veilige omgewing. Ontbyt was ook lekker maar bietjie so-so.

Sari J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sari J

Effektief, skoon en vriendelik.

Hulle was vriendelik, alles was goed georganiseer en die kamer goed toegerus en netjies met goeie linne en meubels. Ons moes langer wag as wat ons verwag het vir ontbyt.

Heidi C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi C

Clean, friendly and convenient place to stay for business or pleasure.

Tidy, near to restaurants, the beach and a shopping centre, friendly staff, lovely room, highly recommended for business or pleasure. Breakfast is extra, chosen from a menu, but this works out well as you pay for what you want.

Barry L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry L

Rustig en stil.

Na 'n dag se rondry kon ons lekker ontspan in ons kamer en kon heerlik op baie gemaklike beddens slaap. Ons sien uit na ons volgende kuier daar.

Rialda D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Sentraal geleë, skoon en netjies!

Ons is baie vriendelik ontvang en hulle was baie behulpsaam. Vir ons doel was die gastehuis baie sentraal geleë. Dit is ook baie skoon en netjies. Dit was ons tweede keer daar en ons sal vir seker weer daar oornag.

Ruzaan S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruzaan S

Very friendly staff and nice and comfortable units.

Only thing I would recommend is a better shower head.

Onse Khaya Lodging and Conferencing se terugvoer

Thank you for your recommendations. We will definitely consider it.
Regards
Onse Khaya

Onse Khaya Lodging and Conferencing
Magda D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Plekkie was pragtig binne en die omgewing was baie netjies.

Ons sal dit definitief aanbeveel. Hou so aan met jul goeie voorstelle van plekke, LekkeSlaap! Weereens, baie dankie.

Rialda D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Wonderlik geleë, skoon en netjies en vriendelike mense.

Onse Khaya is sentraal geleë, ons het elke oggend langs die see gaan stap. Die mense is vriendelik. Die akkomodasie is netjies en skoon en baie ruim. Dit is heerlik om jou eie yskassie en kombuisie te hê. Baie dankie ons sal verseker weer daar bly.

Bob M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob M

Dit is 'n plekkie om net te geniet!

Vriendelike en behulpsame mense wat 'n mens baie welkom laat voel. Kamers is mooi en groot, in vergelyk met ander 3-ster plekke seker die beste wat ons al gehad het. Die swembad is skoon en lekke kalm. Net 'n paar details wat hulle nog kan verbeter, soos dat jy die ander kamer naas jou goed kan hoor.

Kentucky V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kentucky V

'n Uitstekende keuse op Summerstrand vir oornag- of vakansieverblyf, vriendelike en baie behulpsame personeel en gerieflik geleë naby aan strande, eetplekke en winkels.

Sal weer van die fasiliteite gebruik maak sonder om twee keer te dink. Die mense is vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar vir probleme en raad. Die geriewe is skoon, netjies, gerieflik en luuks, binne loopafstand van alle belangrike bestemmings.

Ronald A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald A

Uitstekend!

Kamer was beskikbaar by aankoms, skoon en netjies. Die meubelment is netjies en byderwets, alle implemente was funksioneel. Die gastehuis is sentraal geleë, stil woonbuurt, en goed omhein met veiligheidshekke, veilige parkering.

Christelle V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Sal beslis weer hier tuisgaan!

Die kamers was baie gerieflik, baie moeite is gedoen. Vriendelike diens en weereens baie moeite gedoen.

Danika C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika C

Baie lekker geslaap in 'n netjiese en skoon plek.

Veilige parkering! Sal weer daar gaan bly!

Charl J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J

Tuis!

Baie gerieflik met 'n lekker kamer en gawe mense!

Leonie S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Baie lekker en privaat. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netjies. Het alles gehad wat nodig was. Sou verkies dat daar meer TV-kanale beskikbaar is. Binne stapafstand van Boardwalk en strand.

Noloyiso B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noloyiso B

Excellent

The hospitality was very good with a friendly owner. I would recommend the place to anyone!

Rita V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jo-anne Elizabeth K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne Elizabeth K

Het dit vreeslik baie geniet

Die beddens was bietjie sag, nie wat ek aan gewoond was nie maar die plek is baie mooi, vriendelike mense en sal definitief terug wees

Grace M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grace M

Homey!

Very hospitable! Will call again! God bless you.

Hilton Keith C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton Keith C

Slept well, value for money.

Thoroughly enjoyed my stay, will go back, thank you!

Dewald D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald D

Ek het lekker gebly.

Die gebrek aan 'n spieël bokant die wasbak in die badkamer is 'n probleem.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9NUr6psemHSERC3vwhNgC2ad0ETZ4t33aSTFBecCq6TOfC2F9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 9 Brighton Drive Summerstrand 6010 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.98504 25.66246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang