Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Khaya Lodging and Conferencing

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Onse Khaya Lodging and Conferencing bied moderne, luukse, ruim, gemaklike en bekostigbare verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth).

Verblyf is beskikbaar in 11 eenhede wat elk 'n en suite-badkamer, onderdakstoep en 'n privaat ingang in 'n tuin het. Elke slaapkamer het oorgenoeg plek vir sit en ontspan, asook 'n TV met DStv. Verder is daar sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.

Onse Khaya Shabeen & Cuisine is die lieflike restaurant op die perseel wat oop is van 6:30 tot 18:00 Maandag tot Vrydag, en 6:30 tot 16:30 Saterdag en Sondag. Let wel dat slegs alkohol wat by die restaurant gekoop word op die perseel gedrink mag word.

Onse Khaya Lodging is binne loopafstand van veilige Blouvlagstrande en die warm Indiese Oseaan, waar gaste kan branderplankry, visvang en watersport kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hendrik V
5.0
Perfect! Baie lekker, baie dankie en die kos was top klas!
Apr 2024
Dewald B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Behulpsaam, skoon en goeie diens. Kan Afrikaans en Engels praat. Goeie tyd gehad en lekker gerus.
Mrt 2023
Ben V
4.8
Great. Ja, ek het veilig gevoel en is gasvry ontvang na ure. Ek sal terugkeer vir nog 'n besoek in die toekoms. Dit was netjies en skoon en tevrede me...
Sien meer
Aug 2024
Rachel V
4.8
Die plek het ons regtig verras. Alles was baie skoon en netjies. Dit was 'n baie aangename verblyf met uitsonderlike diens.
Des 2023
Maggie G
Gesin met klein kinders
4.6
Comfortable. Staff friendly and accommodating, especially when we requested more time due to late flights.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cristelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
  • Gaste dink Onse Khaya Lodging and Conferencing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9NUr6psemHSERC3vwhNgC2ad0ETZ4t33aSTFBecCq6TOfC2F9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 9 Brighton Drive Summerstrand 6010 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.98504 25.66246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang